"Luister is jou kind se kennismaking met lees."

- Johan van Lill (Onderwyskundige)

Hoekom is dit belangrik om na stories te luisterJohan van Lill
00:00 / 04:22
Forest.png
Snake_edited.png
Aap.png
Parot.png
Owl 1.png
Giraffe.png

Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller.  Met addisionele voordele soos verbeterde begrip, taalgebruik, ontwikkeling van verbeelding en verminderde inspanning vir ons kinders, bied Lekker Luister puik opsies vir ons nuwe boekwurms. 

 

Lekker Luister laat jou kind na verre lande reis, hul leer iets nuuts en hul verbeelding word aangegryp  -  jou kleinding sal sonder twyfel hierby baat.